- If you need clarification, ask it in the comment box above.
- Better answers use proper spelling and grammar.
- Provide details, support with references or personal experience.
Tell us some more! Your answer needs to include more details to help people.You can't post answers that contain an email address.Please enter a valid email address.The email address entered is already associated to an account.Login to postPlease use English characters only.
Tip: The max point reward for answering a question is 15.
Open Cover Under Back Seat On Top Of Fuel Tank Remove Fuel Gauge ,Try To Operate It Manually To Full And Empty If It Does Not Replace It. There Should Be A Float Attached To The End Of The Arm If That Has Come Off That Is Your Problem
Jammer Hannes, dit werk nie so nie. Jy vertel ons wat die fout is en ons gee jou die oplossing om dit reg te maak. Daar moet seker iemand onder the Lugmag personeel wees wat so n eenvoudige masjien kan herstel, maar as jy nie reg kom, verduidelik jou probleem vir my en ek sal probeer om jou daar deur te gesels.
Jy kan net 'n klep seer maak as 'n belt/ketting gebreek het en tie piston het die klep getref. Kry die enjin in die posisie waar die kleppe albei toe moet wees en blaas dan druk lug in die vonk prop gat. Jy sal gou hoor of sien of daar 'n klep lek.
Ek sal meer geneig wees om te se dat jy 'n probleem met die vergasser het, iets sit vas, vuilgoed of 'n verstelling. Kry 'n blik QuikStart en blas daarvan in die inlaat en kyk of dit die enjing vir 'n ruk sal laat loop. Kom terug na my toe as jy nog nie reg kom nie.
×